Looks new !
Aug 31
blog en potgooi.
Aug 31
Aug 31
Johan mobile, trein No Comments
Daar werk n post van my iPhone af ook, so n bietjie gesukkel om die settings reg op te stel, maar wys jou net, jy hoef nie op die trein breindood te sit die heeltyd nie.
Aug 30
Last couple of days I have had that feeling that I need a new gadget, don’t know what I want, but just that I need some new toy to keep me busy.
I set myself a bufget of GBP100, and ith that, dragged Anja with me to Kingston today, to go and see what I could find. Had a look in all the places where I thought that I would get “the one !” – but no luck. Nothing stood out, nothing was screaming at me “buy me buy me buy me !”
Makes me a bit scared, to think that I cannot find anything, or that I did not see anything that I liked (or wanted). Might it be that I am getting a bit gadget tired ….. fuck me, hope not that is the case !
Lets see what the web offers me, must be something out there that will tickle my fancy !!
Aug 29
Is dit die moeite werd om n netbook te koop wonder ek ? Anja (en Fran) het nou my Mac oorgevat, en ek moet nou op Anja se netbook aankarring.
Nou wonder ek, sal ek my eie netbook koop, of die een van haar so n bietjie mod, en hom dan vir myself gebruik ? Die een het n pienk cover op, en ek dink nie dit pas heeltemal by my macho image in om met n pink laptop rond te loop nie.
Enigste ding wat my afsit van die netbook is die size van die screen, wat so n bietjie aan die klein kant is, maar aan die nader kant, pas hy maklik in my man-bag, en ek kan dit orals saam met my dra, het al klaar n 3 wifi dongle vir die internet. (15gb n maand vir GBP15 !)
Kom ons kyk hoe lank ek met die netbook sal hou, voor en my moer pluk, en die Mac afvat by die squad …
Aug 28
Ek is so n bietjie verveeld vanaand, so speel so n bietjie met WordPress rond, net om te kyk of ek dit nog kan doen.
Dit kom nou van die hele middag le en slaap, en dan soos n fokken uil op n kluit hier in die nag te sit, en met websites rond te fok …. maar dis soos dit gaan seker ne.
Aug 28
Test …. test …. test …. (download direct)
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Aug 19
Uncategorized No Comments
Lyk my ek het nou dienbsp;KT geword by die werk, want dit voel my elke dag of mense hulle op my skouer kom huil, of oor iets kom kla. br /br /Nie dat ek veel daaraan kan doen nie, behalwe om te luister, maar dit kom nou tot daai punt waar ek so half bietjie gatvol raak. Ek het nie n “title” van manager nie, ek is die ou wat aan die rekenaars karring, en uitsort. br /br /Kan wees dat ek nie altyd my bek hou nie,nbsp;want reg is reg, en verkeerd is verkeerd.nbsp; As dit verkeerd is, sal ek dit se, of hulle nou daarvan hou of nie. So het dienbsp;een ou nou weernbsp;vandagnbsp;sy problemenbsp;kom bespreek, wat ek nie mind nie, maar dis asofnbsp;daar half verwag word dat ek dit sal uitsort – wat ek nie kan doennbsp;nie, want ditnbsp;is n groter probleem as wat ek kan uitsort.br /br /Ek dink ek moet van nou af myself uit die goed uithou, ek het meer as genoeg dinge om myself mee besig te hou.
Aug 17
So lyk dit nou as mens aan Farmville verslaaf is, en dit jou hele lewe regeer ! br /br /br /centera href=’http://picasaweb.google.com/modderpot/DieModdereiland?authkey=Gv1sRgCOywgIX-gPG4BQ#5506371208101416066′img src=’http://lh5.ggpht.com/_rGMi-8qJJKY/TGqPcJRSzII/AAAAAAAAAKg/9dnlDCYnbfI/s288/iphone_photo.jpg’ border=’0′ width=’281′ height=’210′ style=’margin:5px’/a/centerbr /br /Een laptop is nie genoeg nie, want dan kan jy nie alles sien wat gebeur nie. br /br /Ek gaan seker kak oor die foto kry – maar dit is die moeite werd dink ek !br /
Aug 14
Snaakse question wat ek nou al heeldag aan loop en dink, en dit is oor “hoeveel is genoeg” of “how much is enough” ?br /br /Hoeveel geld is genoeg ? -nbsp;Vir iemand wat nie wel af is nie (pensioner of DSS) , maak £100 n groot verskil, maar vir iemand anders wat veel beter af is (ie goed betaalde werk het), is dit wat hy spend op n aand uit.nbsp;As jy die lotto wen, gaan dit genoeg wees om n miljoen te wen, of wil jy meer he ? br /br /Jy kan dieselfde vra oor geluk. Moet jy elke minuut van elke dag gelukkig wees, of kan jy doen met 5/7 dae gelukkig wees ? Is jy gelukkig as jy op jou eie is, of is jy meer gelukkig as daar mense om jou is ? Is daar n verkeerde of regte geluk ? Is dit verkeerd om gelukkig te wees met jou werk, as jy weet so baie is ongelukkig wat hulle doen. Hier is n roadsweeper in Teddington, en elke keer wat ek haar sien, het sy n smile op haar gesig. Aan die buitekant lyk sy gelukkig met wat sy doen, maar ek wonder partykeer of sy smile aan die binnekant. Dan kyk ek na n paar wat saam met my werk, en hulle lyk permanent ongelukkig, kwaad vir die wereld en almal wat in die wereld is. br /br /Dit laat my wonder of geluk aan geld gekoppel is – in n mate ja, want as jy nie op die breadline rondval nie, is die lewe makliker, maar mens wil altyd meer he, wat my terug bring na, hoeveel is genoeg ?
Aug 09
En dit is wat ek daagliks saam met my dra. Tabak en papiere, n handvol USB flash drives 2 USB modems, lighters, penne, business card holder, earphones, bubblegum, geld, payslips, postit notes, wallet met my oyster card, iPod nano en sleutels. br /br /Wat is in jou sak ? br /br /br /centera href=’http://picasaweb.google.com/modderpot/DieModdereiland?authkey=Gv1sRgCOywgIX-gPG4BQ#5503530234563562386′img src=’http://lh3.ggpht.com/_rGMi-8qJJKY/TGB3luHIi5I/AAAAAAAAAKc/XT8npoaxXKY/s288/iphone_photo.jpg’ border=’0′ width=’210′ height=’281′ style=’margin:5px’/a/centerbr /br /- Posted using BlogPress from my iPhonebr /